<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>C</key>
<author>Philip Moolman</author>
<title>Gedagte Polisie</title>
<lyrics>[V1]
.C                        C
 Ek neem elke gedagte in hegtenis
.     C               C
 Wat teen my doel op aarde is
.     G            G
 Ek smyt hom uit, smyt hom uit
. G                    G
 Voetsek gedagte - dis my beleid

[V2]
.        C               C
 Ek sal elke gedagte gevange neem
.    C              C
 Wat my van God se wil vervreem
.G              G
 Vat jou goed, kry jou ry
. F               C
 Christus woon in my

[C1]
.             G                   C
   Gedagte-polisie neem in jou posisie
.             G    (F)                 C
   Gedagte-polisie ... weet wat is jou missie

[V3]
.           C              C
 Ek het 'n bouncer wat my tempel bewaak
.   C                C
 Gedagte-uitsmyter: dis sy taak
.   G                     G
 Gedagte-polisie hou die tempel skoon
. G                  G
 Hier waar Christus in my woon

[V4]
.   C                      C
 Gedagte-polisie vat die vyand vas
. C            C
 Elke gedagte wat nie pas
. G                G
 Voetsek vaaljas, kry jou ry
. F               C
 Christus woon in my

[C2]
.             G                   C
   Gedagte-polisie neem in jou posisie
.             G    (F)                 C
   Gedagte-polisie ... weet wat is jou missie

[P1]
.   F               F
   Daar ry 'n taxi voor my in
.  F                       F
   Daar gaan die gedagte-stryd begin
.   C                     C
   Jy gaan nie vandag my vrede steel
.   C               C
   Ek gaan Christus met jou deel

[P2]
.   F                         F
   Daar kom daai argument wat ek wil wen
.   F                        F
   Daar kom die woede wat ek so goed ken
.      C                  C
   Gedagte-mes wat ek in jou wil steek
.  C                         C
   Ek gaan daai patroon nou breek

[C3]
.             G                   C
   Gedagte-polisie neem in jou posisie
.             G    (F)                 C
   Gedagte-polisie ... weet wat is jou missie

[B1]
.   G                     G
   Elke gedagte wat jou vrede steel
.    C                                C
   Smoor hom in die kiem, voordat hy aan kan teel
.    G                   G
   Elke gedagte wat jou bang wil praat:
.        C                           C
   &quot;Die Here het my lief, hy sal my nooit verlaat&quot;
.  G                     G
   Elke gedagte wat jou wil laat vrees:
.         C                       C
   &quot;Die Here is my herder, hy sal by my wees&quot;
.    G                  G
   Elke gedagte wat nie in jou hoort:
.      F                    C
   Vervang dit met God se Woord

[C4]
.             G                   C
   Gedagte-polisie neem in jou posisie
.             G    (F)                 C
   Gedagte-polisie ... weet wat is jou missie

[P3]
.   F                     F
   Elke gedagte wat jou vrede steel
.   F                                 F
   Smoor hom in die kiem, voordat hy aan kan teel
.    C                   C
   Elke gedagte wat jou bang wil praat:
.        C                           C
   &quot;Die Here het my lief, hy sal my nooit verlaat&quot;

[V5]
. F                   F
 Elke gedagte wat jou wil laat vrees:
.      F                        F
 &quot;Die Here is my herder, hy sal by my wees&quot;
. C                   C
 Elke gedagte wat nie in jou hoort:
.    C                    G
 Vervang dit met God se Woord

[C5]
.             G                   C
   Gedagte-polisie neem in jou posisie
.             G    (F)                 C
   Gedagte-polisie ... weet wat is jou missie

[B2]
.   G               G
   Voetsek vaaljas kry jou ry
.   C              C
   Jesus Christus woon in my
.   G               G
   Voetsek vaaljas kry jou ry
.   C                     C
   Vat jou vliee en gaan wei

[P4]
.                     G
   Want jy hoort nie hier nie
.                   C
   Ek gaan jou nie dien nie
.                     G
   Is jy hier vir 'n reunie
.                  C
   Ek wil jou nie sien nie
.                       G
   Is jy hier vir 'n oudisie
.                 C
   Wie gee jou permissie
.                      G      (F)
   Ek vra nie eers ekskuus nie
.                     C
   Ek roep net die polisie

[P5]
.    F              F
   Jesus Christus binne my
.   F              F
   Jesus Christus binne my
.  C               C
   Dit is waarvoor ek baklei
.   C              C
   Dit bepaal wie bly of gly

[B3]
.   F               F
   Jesus Christus binne my
.   F               F
   Jesus Christus binne my
.   C                C
   Dis wat my laat lekker kry
.      C                       G
   Dis al waaroor dit gaan vir my

[C6]
.             G                   C
   Gedagte-polisie neem in jou posisie
.             G    (F)                 C
   Gedagte-polisie ... weet wat is jou missie
.   C                C      C                C
   Weet wat is jou missie, weet wat is jou missie
.             C
   Gedagte-polisie</lyrics>
</song>